DIE WOORD IN KLANK

Alle preke word digitaal opgeneem en kan op CD (of kassetband) bekom word. 'n Wonderlike manier om vir iemand anders iets te kan beteken, is om vir hom/haar 'n CD met 'n preek op te gee om na te luister. Daar is baie mense wat elke dag lang tye na en van werk in hulle motors deurbring. Dit is tye wat rustig benut kan word om weer na Sondag se preek te luister of om iemand anders in staat te stel om na die boodskap te luister. Dit is ook goed om te hou en weer later na 'n preek te luister en daardeur opgebou te word. Sulke CD's/kassette kan teen R 20,00 by die kerkkantoor bestel word. Skakel 012 333-4273.
Die preke word hieronder in mp3 formaat beskikbaar gestel. Jy is welkom om dit af te laai en selfs te dupliseer en aan ander bskikbaar te stel. Regskliek met die pyltjie op 'n teks. Kliek dan op een van die "open" opsies om direk na die preek te luister, of kliek op die "Save target as" om die preek af te laai na die plek van jou keuse.



Datum Tema Skrifgedeelte
4 Jan 2007 Hoe om die druk van die lewe te hanteer. Mat 4 en 14
15 Junie 2008 "Praat" geloof vs "doen" geloof. Jak 1:19-25
6 Jan 2008 God se sewepuntplan vir jou lewe. 2 Pet 1
28 Okt 2007 Vier die lewe Joh 1 & 10
2 Julie 2008 Daar sit lewenskrag in lofprysing Nehemia
27 Julie 2008 Wanneer vergewe die Here nou eintlik? Kol 2
25 Mei 2008 God deel sy skatte uit aan sy mense. Ef 1:3-14
1 Junie 2008 Daar sit lewenskrag in wysheid. Ef 1:15-23
15 Junie 2008 Geestelik hoogmoed afgewys. Ef 2:11-14
29 Junie 2008 Die Kerk van Christus is een Ef 4:1-6
6 Julie 2008 Trek God se gevegstoerusting aan Ef 6:10-18
13 Julie 2008 Die Kerk kan nie sonder jou nie Ef 4:7-16
3 Aug 2008 Woorde wek maar voorbeelde trek. Ef 4:17vv
10 Aug 2008 Wees God se na-aper Ef 5:1-3
17 Aug 2008 Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Ef 5:15-20
24 Aug 2008 God se "basics" vir verhoudings. Ef 5:21-33
14 Sept 2008 Hoop soos 'n vars takkie uit 'n droë stomp. Jes 11:1-10
21 Sept 2008 Die liefdevolle vader en sy twee verlore seuns. Luk 15:11-32
28 Sept 2008 God se groot krag om staande te bly - al kom wat. Ef 6:10-20
5 Okt 2008 Bid vir die regering ter wille van God se koninkryk. 1 Tim 2:1-7
12 Okt 2008 Vergifnis is maklik en moeilik. Mat 18:21-35
19 Okt 2008 Hou op klippe gooi. Joh 8:1-11
26 Okt 2008 My "tiende" - hoeveel vra die Here regtig? Mal 3
18 Jan 2009 Wie is God?. Eks 3
25 Jan 2009 Wie is die mens by wie God wil bly? Gen 1:26vv
1 Febr 2009 So sterk soos 'n hond. Num 23
8 Febr 2009 Om God regtig in alles te verheerlik. 1 Kor 6
22 Febr 2009 God staan altyd aan jou kant. Rom 8:31
1 Maart 2009 Die straf vir jou sonde is afgehandel. Mat 26
26 April 2009 Jesus se opstanding gee nuwe energie. Luk 24
5 April 2009 Jesus se kruiswoorde. Mark 15
10 April 2009 Jesus se finale offer versoen sondaars met God. Lev 16
11 April 2009 Hoe lyk die regte huweliksliefde? Ef 5
15 Maart 2009 Jesus, die laaste hoëpriester, offer homself. Hebr 4
16 April 2009 Jy kan jou lewe reg bestuur as die Here jou herder is. Ps 23
19 April 2009 Die gelowige kan as landsburger 'n verskil maak. 1 Petr 2
22 Maart 2009 Die "Via Dolorosa" - weg van smarte. Fil 2
3 Mei 2009 Wat maak Jesus 40 dae op aarde na sy opstanding? Luk 24
17 Mei 2009 Wat beteken dit om tot bekering te kom? Luk 24
24-31 Mei 2009 Pinkster 2009: Wat beteken dit om kerk te wees in die 21ste eeu?
  1. Alles begin by God wat inisiatief neem. Gen 17
  2. Geloofspraktyk 1: Fokus op die koninkryk van God en nie die kerk nie. Mat 6
  3. Geloofspraktyk 2: Geen skeiding tussen "sekulêr" en "geestelik" nie. Ps 24
  4. Geloofspraktyk 3: Dit gaan om mense. Ef 2
  5. Geloofspraktyk 4: Deernis vir ander is die venster na my hart. Mat 25
  6. Geloofspraktyk 5: Mense wat gedring word deur die Heilige Gees. Gal 5
  7. Geloofspraktyk 6: Mense wat 'n verskil maak deur die Heilige Gees. Hand 1
5 Julie 2009 Hoe dink jy oor vandag se lewensvrae? Eksodus en Numeri
12 Julie 2009 Wat hou jou terug om 'n verskil te maak? Ester 4:14
19 Julie 2009 God is by jou al verstaan jy nie alles nie. Job 38
26 Julie 2009 Wat is die fokus van jou lewe? Gen 1 & Mat 6
9 Aug 2009 Hoe gemaak met jou "ekkigheid" probleem? Rom 7 en 8
30 Aug 2009 Jesus het 2000 jaar gelede al vir jou gebid. Joh 17
6 Sept 2009 Versoekings: hoe maak mens? Mat 4 & 5
20 Sept 2009 Dien die Here met die oorvloed van genade wat Hy vir jóú gee. Ps 16:5 & 6
4 Okt 2009 Leer om te lewe deur meer te lag. Fil 4
11 Okt 2009 Kinders moet groot en ouers moet klein word Mat 18
25 Okt 2009 Fokus op die groter prentjie. Luk 9
1 Nov 2009 God wil jou gebruik net soos jy as unieke mens is. Mat 5 & Luk 6
8 Nov 2009 Wees dapper - leef dapper! Spr 28
15 Nov 2009 Jy is 'n burger van die Ryk van die Lig - leef so! Kol 1:12-14
22 Nov 2009 Die grootste geheim is toe verklap. Kol 1:26-27
6 Des 2009 Geloof in Jesus is die beste belegging ooit. Kol 2:9-10
13 Des 2009 Kyk na ander deur God se bril. Matt 1
20 Des 2009 Jesus is draer van vrede en onvrede. Luk 2/Matt 10
31 Des 2009 Christus is alles en in almal. Kol 3:11b
3 Jan 2010 Koop die tyd uit. Ef 5:16
10 Jan 2010 Loop met God op die water. Mat 14
17 Jan 2010 Wat beteken dit om gemeente te wees? Eks 18 en Ef 4
24 Jan 2010 Hou aan bid, al weet jy nie wat nie. Rom 8
7 Febr 2010 Wat of wie laat jou regtig lewe? Ps 16
14 Febr 2010 Vir wie leef jy eintlik? 2 Kor 5
21 Febr 2010 Dink mooi voordat jy in Jesus glo! Luk 14
22 Febr 2010 God voel oor jou soos 'n pa wat sy kind liefhet. Ps 103
4 April 2010 Jy is 'n bemagtigde mense want Jesus lewe! Ef 1
11 April 2010 Sê nou maar net Jesus het nie uit die dood opgestaan nie? 1 Kor 15
18 April 2010 Wat tussen mense gebeur verklap jou verhouding met God. Rigt 13
25 April 2010 Wat maak jy met God se Woord? Mark 4
2 Mei 2010 Jy kan 'n verskil maak in verhoudinge tussen alle mense. Joh 4
16-23 Mei 2010 Pinkster 2010: Jesus se groot opdrag aan sy kerk.
  1. Die aankondiging: dit is Jesus die bemagtigde Seun van God wat praat. Mat 28:18
  2. Wie is "al die nasies?" Mat 28:19a
  3. Wat is 'n dissipel? Mat 28:19b
  4. Hoekom moet mense gedoop word?Mat 28:19c
  5. Watter rol speel lering (toerusting) in "dissipelwees". Mat 28:20a
  6. Hoe gaan die kerk dit regkry om Jesus se opdrag uit te voer? Mat 28:20b, 1 Kor 3
30 Mei 2010 Pas die aarde op - dit is kosbaar. Ps 8
6 Junie 2010 Jy gee af aan ander of jy wil of nie. Joh 4
13 Junie 2010 Sing jy of blaas jy 'n Vuvuzela?. Efes 5
20 Junie 2010 Hoekom dien jy die Here - vir wat jy kan kry of vir wie Hy is?. Job 1 & 2
27 Junie 2010 Wat kos dit my om naby die Here te lewe? Ps 15
4 Julie 2010 Om die Here te dien, is om berekende risiko's te loop. Mat 25
11 Julie 2010 God praat met mense op verskillende maniere. Hebr 1:1-4
18 Julie 2010 Jesus Christus het reg en geregtigheid lief ter wille van jou. Hebr 1:5-15
25 Julie 2010 Jesus Christus is die enigste bron van hoop vir die lewe. Hebr 2
1 Augustus 2010 Neem jou versoekings na Jesus - Hy kan help want Hy ken versoekings. Hebr 2:14-18
15 Augustus 2010 Leef in beheptheid met Jesus. Hebr 3:1-6
22 Augustus 2010 Die groot krag van deelwees aan die groep gelowiges. Hebr 3:1-19
29 Augustus 2010 Die onontbeerlike krag van God se Woord. Hebr 4:12 & 13
12 September 2010 Wat sal dit wees: 'n bababottel of vaste kos? Hebr 5:11 - 6:3
26 September 2010 Waar die hart van vol is, loop die mond van oor. Kol 2:4
3 Oktober 2010 Hoop en ankers wat werk. Hebr 6:13-20
10 Oktober 2010 Kom vier jou huwelik met die Here. Ef 5:18-33
17 Oktober 2010 Is jy 'n slagoffer of nie? Eseg 18:1-20
24 Oktober 2010 Sout wat werk, maak 'n groot verskil. Mat 5:13-20
31 Oktober 2010 Drie redes om God te loof en prys. Ef 1:3-14
7 November 2010 Die wonder van jou doop. Mat 3:13-17
14 November 2010 Die waarheid en jy. 2 Johannes
21 November 2010 Vertrou die Here al verstaan jy niks Ps 130
28 November 2010 God se eerste adventsgeskenk met Jesus se koms is hoop vir die lewe. Jer 33
5 Desember 2010 God se tweede adventsgeskenk met Jesus se koms is vrede onder alle omstandighede. Miga 5
12 Desember 2010 God se derde adventsgeskenk met Jesus se koms is vreugde vir die lewe. Luk 2
19 Desember 2010 God se vierde adventsgeskenk met Jesus se koms is liefde ten spyte van. Hos 11
25 Desember 2010 Jesus is die Een wat God se koninkryk finaal kom vestig het. Jesaja 9
26 Desember 2010 Wat nou na kersfees verby is? Mat 2:13vv
2 Januarie 2011 Die Here sorg vir jou soos 'n arend vir sy kleintjies. Deut 32
9 Januarie 2011 'n Beter 2011 met God se teenwoordigheid in jou lewe. Joh 17
16 Januarie 2011 Die Here sê: "Kyk, Ek maak alles nuut!" Openb 21
23 Januarie 2011 Leef met 'n passie vir Jesus. Luk 9:28-62
30 Januarie 2011 Wees sterk en vol moed - jy is gedoop!!!. Mat 28:16-20
6 Februarie 2011 "... en wie is nou eintlik my naaste?" Luk 10
13 Februarie 2011 Wie is God en wie mag in sy teenwoordigheid kom? Psalm 24
20 Februarie 2011 Om te lewe soos 'n brief. 2 Kor 3:1-18
27 Februarie 2011 Wat is die doel van jou lewe? Ef 5:15-20
6 Maart 2011 Wees tweede en tevrede. 2 Sam 23 en Rom 16
13 Maart 2011 Die mens Jesus en God se toets. Mat 4:1-11
20 Maart 2011 Jesus oor menseregte. Menseregte.
27 Maart 2011 Leer van die vyeboom.. Luk 13:1-9.
3 April 2011 Die twee broers: liefde en wraak. Rom 12:9-21.
10 April 2011 Maak dit saak hoe jy die Here dien? Mark 12:41-43 en 14:3-9.
22 April 2011 Die Here het jou regtig tot die dood toe lief. Rom 5:1-11.
24 April 2011 Jesus leef en jy met Hom. Luk 24:13-33.
1 Mei 2011 As jy Jesus regtig liefhet sal jy doen wat Hy vra. Joh 20:19-23.
8 Mei 2011 Beleef God se sprokieswêreld elke dag. 2 Tim 3:16.
15 Mei 2011 God se koninkryk kom deur sy verlossingswerk. Eks 12 en Luk 22.
22 Mei 2011 God se vrede vir elke dag terwyl ons leef. Luk 17:20-37.
5 Junie 2011 Waarom is ons hier en waarom gaan alles op aarde? Rom 11:33-36.
Pinkster 2011: 5-12 Mei 2011
  1. Erken dat God die oorsprong en fokus van alles is.Rom 11:36
  2. Verheerliking deur as beeld van God te leef.Gen 1:26
  3. God is 'n persoonlike God wat hom aan mense verbind.Gen 1:26 & 1 Joh 4
  4. God word verheerlik deur sy verbondsbeloftes.Gen 12
  5. Verheerliking deur die kragtige teenwoordigeheid van Jesus. Mat 28 & Rom 8
  6. Verheerliking van God deur sy kerk.Luk 24:36-49
12 Junie 2011 Die Heilige Gees se kragtige getuienis teenoor die wêreld.Joh 16:5-15.
26 Junie 2011 Onthou, as dit met jou sleg gaan, word jou verleentheid God se geleentheid.Jak 1:1-18.
3 Julie 2011 Jakobus se raad om jou woede te beheer.Jak 1:19-27.
10 Julie 2011 Moenie ander mense vlak kyk nie.Jak 2:1-13.
17 Julie 2011 Kan mense sien jy glo in Jesus Christus?Jak 2:14-26.
24 Julie 2011 Die gevaarlikste wapen ooit - jou tong.Jak 3:1-12.
31 Julie 2011 Oor watter wysheid beskik jy: van Bo of van die Bose?Jak 3:13-18.
7 Augustus 2011 Wie is in beheer van jou lewe?Jak 4:1-10.
14 Augustus 2011 Die derde tong, twee probleme een oplossing.Jak 4:14-17.
21 Augustus 2011 Leer die geheim van onderskeidingsvermë.Fil 1:3-11.
28 Augustus 2011 Die groot gevaar van die monster "Rykdom".Jak 5.
4 September 2011 Veertig dae word veertig jare.Num 13 & 14.
11 September 2011 Speel klaar met stress.Jak 5:7-11.
18 September 2011 Moenie reg in eie hande neem nie.Jak 5:12-18.
25 September 2011 Hoe gaan dit met jou hart?1 Joh 3:11-19.
2 Oktober 2011 Dien mekaar met liefde.Gal 5:13-18.
9 Oktober 2011 Om Jesus Christus na te aap.Fil 2:5-11.
23 Oktober 2011 Hoe dien "goeie grond" mense?Matt 13:1-18.
30 Oktober 2011 Alleen die Woord van God, genade en geloof tot eer van God. Ef 2:1-10.
20 November 2011 Wie is Jesus vir jou?Mat 16:13-20.
27 November 2011 Wat verwag jy van die Here?Mark 8.
11 Desember 2011 Die Here bring vreugde in jou lewe.Luk 2.
18 Desember 2011 Wat is liefde regtig?Joh 3:1-4 & 16-21.
25 Desember 2011 Jesus is die Lig vir die wêreld. Die Bybel leer ons so.Joh 1:1-12.
8 Januarie 2012 Die Here maak jou sterk.Jes 51.
15 Januarie 2012 Die Here roep jou op tot geestelike ontwikkeling.Fil 1.
22 Januarie 2012 Wees 'n advertensie vir Christus.Kol 1.
29 Januarie 2012 Laat staan wat agter is en fokus vorentoe.Fil 3.
5 Februarie 2012 Leef elke dag met die regte houding.Fil 2:27-30.


Terug na hoofblad