Aanwysings
vanaf die N1 : Vanaf die N1 neem die N4 afrit (Witbank
- Pretoria) na Pretoria sentraal. Draai regs in Ducanstraat
by die derde stel veerkeersligte (Duncan word Gordonweg en
later Steadlaan). Volg Gordonweg oor Soutpansbergweg en draai
links in Pierneefstraat by die robot net voor die brug oor
die treinspoor. Volg Pireneefstraat in 'n westelike rigting
tot by die kruising met 26 ste Laan. Die kergebou is aan
die regterkant. |