Die lesing is so aangebied dat die verduideliking aan die hand van 'n grafiese voorstelling gegee is. Die beste verstaan van die lesing is dus om na die voorstelling te kyk terwyl die klankbaan gespeel word. Let asseblief daarop dat die grafiese voorstelling in PDF-formaat is en die klankbaan in mp3- formaat. Deur op die volgende Bybel te klik, kan jy na die klankbaan luister terwyl jy na die grafiese voorstellings kyk. Geniet dit.
Kliek hier om grafika oop te maak.